Ons sit met ‘n tamatietjie in SA want as wetsgehoorsame burgers, wonder ons of ons nou die wet moet nakom of nie, wanneer die polisie afwesig is te midde van volskaalse plundery en geweld. Burgers maak planne om hulself en hul buurt te beveilig, maar kry dan die wind van voor, van die afwesige wetstoepassers, want dit is glo teen die wet.
Hoe lank kan U oorleef sonder om die huis te verlaat? Hopelik is U een van dié wat paraat, voorbereid en onafhanklik is en sien die huidige ANC faksie geweld as ‘n toetslopie. In sommige gebiede het inwoners toegang tot hul buurt versper en kon van hul winkels wat oop is koop, maar sosiale op media-platforms woed daar debat oor die vraag of gemeenskaps-kontrolepunte wat in verskillende Durbanse voorstede ingestel is wettig is.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/15-Julie-eff.mp3[/embed]
Regskenners sê gemeenskaps-kontrolepunte – wat
Continue reading…