Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê 42 van die 102 prokureursfirmas wat by die Legal Practice Council aangemeld is, weens wanbestuur van hul trustrekeninge, het nie duplikaatbetalings wat hulle van die Pad-Ongelukke-Fonds (POF) ontvang het, terugbetaal nie.
Die POF het die raad gevra om 102 prokureursfirmas te ondersoek en beweer dat hulle meer as R340 Miljoen aan hul trustrekeninge skuld.
Luister Hier:
Mbalula, het in antwoord op ‘n parlementêre vraag van die IVP gevra vir ‘n opdatering oor die aangeleentheid, en 42 van die 102 regsfirmas wat aan die LPC gerapporteer is vir wanbest
Continue reading…