Eskom het gedurende die boekjaar 2020 130% meer stookolie gebruik as wat verwag is vir steenkoolkragstasies.
Volgens sy Regulatory Clearing Account (RCA) Jaar 1-aansoek by die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa), wat op 11 Desember 2020 ingedien is, beslaan Eskom se aankope van brandstofolie ongeveer ‘n kwart van die R8,4 miljard wat hy wil hê.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/15-June-eskom.mp3[/embed]
Die RCA-aansoek is ‘n meganisme wat Eskom gebruik om terugwerkend aan te pas vir ‘n oor- of onderverhaling in inkomste vir ‘n spesifieke jaar, as gevolg van werklike gebeure wat verskil van die aannames wat Nersa gemaak het toe hy ‘n tarief verandering toegestaan het. In hierdie aansoek poog Eskom om inkomste te verhaal as gevolg van verkoopsvolumes wat deur Nersa bepaal is, en wat nie gerealiseer het nie. ‘n Besluit van die reguleerder moet in Aug
Continue reading…