‘n Lewe vir ‘n TV? ‘n Bejaarde inwoner van Danielskuil in die Noord-Kaap, At van der Merwe, is dood aan ‘n hartaanval veroorsaak deur skok toe hy met ‘n gholfstok getref is, toe hy en sy vrou, albei in hul 70’s, vroeg op Vrydagoggend 24 Julie 2021, in hul huis aangeval is. Sy baie brose vrou, Elize, se een been is gebreek toe een van die aanvallers op haar been gespring het.
Elize loop met krukke na verskeie rugoperasies die laaste paar jaar en At het aan ‘n hartkwaal gely.
Luister Hier:
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/26-Julie-oudag.mp3
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/26-Julie-oudag.mp3[/embed]
Johan Vermeulen van Rhino Security het aan Netwerk24 gesê die aanval het Vrydagoggend omstreeks 04:00 plaasgevind, en volgens hom het die aanvallers toe
Continue reading…