‘n Video is op sosiale media netwerke opgelaai en gedeel, van ‘n swart man wat beweer dat hy een van Cyril Ramaphosa se plase in Limpopo besoek het, maar deur die polisie verbied is om die plaas binne te gaan.
Die video het groot reaksie ontlok, en in gesprekke is daar kommer uitgespreek dat Cyril skuldig kan wees aan korrupsie deur sodanige optrede deur die polisie toe te laat.
Luister Hier:
Die man, wat sy naam en selfs sy telefoonnommer bekend gemaak het, sê dit is onregverdig dat die
Continue reading…