Dalk moet die sosialistiese Demokrate in die VSA plekke verhandel met Kubane wat deur die hel moet gaan wat sosialisme skep? Kubane gaan nou die strate in om te protesteer teen die totalitarisme waaronder hulle geslagte lank gely het. Die Amerikaanse senator Rep Nicole Malliotakis, van New York, het die Biden-regering toegesnou vir hul reaksie, of die gebrek daaraan, op die voortslepende onrus in Kuba, terwyl sy ook Obama kritiseer het vir sy hulp aan die Kubaanse regime sonder om die Kubaanse mense te help. Klink soos wat die ANC doen.
Die senator, wat die dogter van ‘n Kubaanse immigrant is, is op Fox News deur Dana Perino ondervra, en het haar gevra of sy dink dat die Biden-regering genoeg gedoen het, omdat baie Republikeine verklarings uitgespreek het ter ondersteuning van die Kubaanse mense wat vryheid soek.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/KubaProtes.mp3[/embed]
Senator Nic
Continue reading…