Dit blyk asof die SA Polisie Diens aan die kant van die kriminele veg! Ongelooflik het die SAPD dit reggekry om meer as 26,000 vuurwapens te verloor oor ‘n tydperk 12 jaar, en in 2011 kon die SANW nie rekenskap gee oor 82,000 vuurwapens nie!
“Tog gaan hulle voort met pogings om wetsgehoorsame burgers te ontwapen,” sê Ian Cameron, woordvoerder van #SafeCitizen. “Die polisie moet ophou om die skuld op iemand anders te pak en deur die feite in die gesig gestaar word.” Maroela berig dat die meer as 26,000 vuurwapens tussen 2005 en 2017 weggeraak het – dit is vuurwapens wat aan beamptes uitgereik is. Die groot kommernis en probleem is of dit gesteel is, of het hulle bloot net nie rekenskap van die vuurwapens nie?
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/22-June-Vuurwapens.mp3[/embed]
“Tussen 2005 en 2011 was dit 18,196 vuurwapens en tussen 2009 en 2014 was dit 7
Continue reading…