Die Voorsitter van Eskom, Malegapuru Makgoba, het ‘n streng waarskuwing gerig aan werknemers wat hul kollegas valslik van rassisme beskuldig, en het Eskom personeel aangemoedig om na te dink oor hoe hierdie beskuldigings iemand se reputasie kan beïnvloed, en dat diegene wat onseker is oor waaroor hulle kla, eerder moet stilbly.
Makgoba se kommentaar kom tydens die bekendmaking van Eskom se jaarlikse finansiële resultate vir die boekjaar 2020/2021 vroeër vandeesweek.
[embed]https://nuus.net/wp-content/uploads/2021/09/eskom-afri.mp3[/embed]
“Ons moet versigtig wees om ligsinnige of ongegronde beskuldigings teen mense te maak omdat hulle van ‘n ander ras is, U kan U voorstel wat met ‘n man of vrou gebeur as hulle van rassisme beskuldig word. Soms sal hulle nooit herstel nie,” het Ma
Continue reading…