Die VF Plus in die Gauteng het die Gautengse Polisiekommissaris, lt.genl. Elias Mawela, dringend versoek om polisielede beter toe te rus, met genoegsame vuurwapens, ammunisie en voertuie om die huidige gewelddadige onluste onder beheer te bring.
Die Gauteng LUR vir gemeenskapsveiligheid, Faith Mazibuko is ook deur Kobus Hoffman VF Plus-lid van die Provinsiale Wetgewer in Gauteng, versoek om ʼn dringende gemeenskapsveiligheidkomitee-vergadering te reel waar die situasie bespreek kan word. Op so ‘n forum kan die VF Plus vra dat bykomende beskerming gebied word aan regeringsinfrastruktuur soos staatsgeboue, treinstasies en hoofpaaie.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/vfplusgauteng.mp3[/embed]
Dit kom na Gautrein, Metrorail en die Rea Vaya-busdiens genoodsaak is tot tydelike diensstakings, nie net om die netwerke te beskerm nie, maar ook werknemers en passasiers.
Intussen het Rand
Continue reading…