Brackenfell Hoër 2.0 – Gemoedere by die Hoër Tegniese Skool Witbank het laas week gedreig om oor te kook toe ouers van die skool en lede van die gemeenskap slaags geraak het en mekaar byna met vuiste bygedam het. ‘n Groep swartes het buite die skool ge-toi toi en ons almal weet so iets gebeur nie sommer vanself nie, wie het hulle gestuur om blankes uit te tart? Die Premier het self erken dat daar “instigators of the incident” was. Panyaza Lesufi dalk?
Jasper Zwane, woordvoerder van die provinsiale onderwysdepartement, was op die toneel en het bevestig dat die situasie gespanne is, maar tans in beheer is. Hy het aan Maroela Media gesê dat die polisie ook intussen by die skool ontplooi is. “Die departement sal later ʼn volledige verklaring oor die gebeure uitreik,” sê Zwane, of is dit dat hulle ‘n propaganda stuk sal uitreik oor die toneelstuk wa hulle buite die skool geskep het?
Luister Hier:
[embed]https:
Continue reading…