Van ‘n prys van R67 per kg in 2018 vir Rooibos, het die prys drasties gedaal tot ongeveer R18 per kg vir die huidige oesjaar.
Volgens boere in die Wes-Kaap is hul sny- / oeskoste amper R20 per kg, wat die lewering van die gewilde Rooibos tee nie die moeite werd maak nie. Beskuldigings van prysvasstelling doen nou die rondte en die belangrikste verskaffers van Rooibos word nou by name genoem.
Luister Hier:
In sekere dele van die Wes-Kaap word Rooibos-lande nou ontbos en sitrusverbouing
Continue reading…