Vyf verdagtes is gearresteer na die Phuthaditjhaba Tactical Response Team ‘n self -inisiatief -operasie in Warden, Vrystaat uitgevoer het op 3 Julie 2021, weens heelwat klagtes oor ‘n vlaag huisrooftogte en plaasaanvalle in die Warden Area
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-warden.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/5-Aug-warden.mp3
Lede het inligting ontvang oor ‘n sindikaat wat rondom Warden en nabygeleë plase werk en ‘n reeks huisrooftogte, huisbrake en diefstal pleeg. Inligting is opgevolg en dit het gelei tot die arrestasie van vyf verdagtes wat verbind word met die Warden-saak van April 2021 waar eiendom en kontant ter waarde van R600,000 gesteel is.
Al die verdagtes sal na verwagting voor die landdroshof in Warden verskyn op aanklagte
Continue reading…