AfriForum ondersteun die gemeenskap in Frankfort in ‘n dringende hofaansoek om ‘n interdik teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit te bekom om sodoende die munisipaliteit te verplig om onwettige rioolstorting in die Wilgerivier te stop.
In die aansoek word daar onder meer versoek dat die munisipaliteit die nodige onderhoud aan die infrastruktuur aanbring om die rioollekkasies te stop en om dringend hul Eskom-rekening te betaal sodat kragtoevoer na rioolpompe nie onderbreek word nie.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/26-Julie-riool.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/26-Julie-riool.mp3
Dié dringende aksie volg nadat AfriForum, in samewerking met die Mafube-sakekamer, ‘n hofaansoek teen die Mafube Plaaslike Munisipaliteit geloods het, waarin daa
Continue reading…