Lede van die publiek het tot Vrydag tyd gehad om kommentaar te lewer op die voorgestelde wysigingswetsontwerp op die beheer van vuurwapens.
Nadat die sperdatum vir openbare kommentaar op die wysigingswetsontwerp op vuurwapens nader gekom het, het duisende Suid-Afrikaners hul stem dik gemaak oor die voorgestelde wetsontwerp.
Luister Hier:
Die wetsontwerp is einde verlede maand in die regeringskoerant gepubliseer en het hewige debat ontketen. Die voorgestelde wetsontwerp dui onder meer aan dat aansoekers wat om ‘n vuurwapen aansoek doen, ‘n geldige rede moet verskaf en dat geen lisensies vir
Continue reading…