Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ons het ‘n nuwe Sanger wat sy toetrede maak tot die Top 20, en dit is niemand anderste as Emil Struwig met sy liedjie “Liefde wen altyd” Ongelukkig het ons slegte nuus vir die Karen Zoid aanhangers, sy skuif na die 2de plek toe die week om..
Continue reading…
Dis TOP 20 tyd op SAUK Radio – Week 18 September 2017
Enjoyed this post? Share it!
Lianie May vier ’n dekade met haar nuwe solo-album
Dit het alles begin ná ’n optrede van die groep Eden in Oranjeville. Lianie May het ’n oudisie afgelê in ’n kleedkamer. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut-album in 2007 uitgereik het. Nou is dié Jy soen my nie meer nie sangeres..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
TOP 20 – Week 28 Augustus 2017
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis het hulle posisie kwyt en Karen Zoid skuif verby hulle tot op die Nommer 1 gleuf. Die Top 20 is julle keuses, dus stem stem stem. Daar is nuwe sangers wat die Top 20 betree, hulle is Monique Steyn, Appel en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou Top 20 vir die week!
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. Ruan Josh en Franja du Plessis is vir die tweede week nommer 1 met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op die nommer 1 spasie te sien. Die Top 20 is julle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou Top 20 vir die week, met ‘n paar verassings.
Hier is jou Top 20 vir hierdie week. En wat ‘n verrasing het ons nie in die week se keuses nie. Ruan Josh en Franja du Plessis is nommer 1 die week met hulle liedjie “Ek wil lewe”, hierdie broer en suster trio mag maar sing. Hoop om hulle vir ‘n hele paar weke op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hier is jou Top20 vir die week, met ‘n paar verassings !!
Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Die liedjie was binne ‘n dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel. Vir die tweede week is Joe Forster se liedjie “Ridder” nommer 1 op ons lysie. 1. Joe Forser..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou Top20 Sangers vir die Week, met ‘n paar nuwe sangers wat kom inloer !!
Robbie wessels betree die week se Top 20 met sy eerste album in bykans drie jaar, die album se naam is “woestyn” met die gelyknamige titelsnit. Ons het ook 2 bekende sangers wat gesamentlik hul toetrede tot die Top 20 maak, dit is niemand anderste as Kurt Darren en Pieter Koen nie. Welkom by die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou Top 20 vir die week – 12 Junie
Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het baie verander, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Daar is 8 snitte wat beter gevorder het as verwag, en daar is 8 hulle posisies verloor het en 4 kunstenaars het hulle posisies behou. Elvis Blue met sy gewilde liedjie ‘Die brug” is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio se Top 20 vir hierdie week !!
Die lysie van die Top 20 op SAUK Radio het nie veel verander nie, maar daar word gekompeteer vir die no 1 gleuf. Die dames ‘kraai nog koning’ op die ranglys. Refentse skiuf op na nommer 6 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. Kom ons ondersteun ons kunstenaars, en hou aan met stem, wie weet watter..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jou Top 20 Afrikaanse Treffers vir die week – Kom ons ondersteun ons Afrikaanse Kunstenaars.
Hierdie week het ons ‘n nuwe kunstenaar wat die Top 20 betree, dit is niemand anderste as Joe Foster met sy liedjie “Ridder”. Refentse skiuf op na nommer 8 met hulle liedjie “Vuil Vanderbijl”. By hierdie jaar se SAMA toekennings het hy ook die toekenning ontvan vir die beste verkope vanjaar. 1. Liezel Pieters –..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Flowers & Gifts
Speed Dating
SA Dating
Qatar Airways
Things to do
Internet Radio

Radio News
- Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza
- How Much Time Should You Spend Searching on Online Dating Sites?
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II?
SAUK Radio
- An error has occurred, which probably means the feed is down. Try again later.
Buy Flowers and Gifts Online
Signup for free news
Search SA-Radio
Meet Your Match at SAmatch.com
Make New Friends Online!

Virus Protection
Yell Dating Online
Cheapest Rental Cars in SA
Accommodation Deals
Luister na lekker Afrikaanse Musiek en Nuus heeldag op jou foon!

Cheap Flights – SKY.co.za
Yell.co.za Business Listings and Classifieds Directory
Qatar Airways
SAUK Nuus Feed
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Powered by SA-Radio.com and SAUK