Mark Rutte het tydens ‘n gespanne vergadering van EU-leiers aan die Hongaarse leier, Viktor Orban, gesê dat Hongarye dalk beter daaraan toe is om die EU te verlaat. Die beraad het plaasgevind nadat die Hongaarse parlement ‘n wet aanvaar het, wat skole verbied om kinders te indoktrineer oor homoseksualiteit en verwante afwykings. Orban het die wet verdedig en aangevoer dat dit nodig is om te verseker dat ouers hul kinders se seksopvoeding self beheer.
Ironies dat Rutte Orban se houding as ‘skaamteloos’ bestempel het, en gesê dat hy verkies dat Hongarye die Europese Unie verlaat, as hulle voortgaan met hierdie koers. Rutte erken dat Nederland niks hieroor kan doen nie, maar het Orban uitgedaag om self die onttrekkingsprosedure te begin.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/28-Junie-EU-1.mp3[/embed]
Maar volgens EU-bronne staan Pole en Slovenia ook saam met Hongarye, wat kan bet
Continue reading…