Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
1. Oranjestad. Minister President Gerrit van Veen het vanmiddag ‘n gedenkteken onthuldig vir slagoffers van ANC-terrorisme.
2. Die ministerie van ekonomiese sake het vandag die nuutste syfers bekendgemaak.
– Inflasie op verbruikersindeks is op 1,6% die hoogste die afgelope 5 jaar.
– Werkloosheid onder jongere tot 25 is verder gedaal na 4% en algehele werkloosheid is op 3%.
3. SpaceX en die Federale Regering Oranjeland het ‘n prinsipale ooreenkoms aangegaan waarmee jaarliks 15 belowende Matrieks by SpaceX ambagte gaan volg, die eerste kandidate is al deur deur voormalige Suid Afrikaner Elon Musk persoonlik verwelkom.
4. Die onlangs opgerigte Bio Energiesentrale in Venterdorp het weer 5*-sterre gekry van CleanTech van die Verenigde Nasies. Dit is die 3e keer in ‘n ry dat ons landjie die prys verwerf.
5. Aa
Continue reading…