ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!

Implementering van NGV gaan rampspoedige gevolge inhou vir SA ekonomie en selfs oorsaak wees vir gradering tot rommelstatus