Vandag in geskiedenis: Dit is reeds 56 jaar gelede wat Suid-Afrika se eerste baanbreker atoomreaktor, SAFARI-1 (Suid-Afrikaanse Fundamentele Atoomreaktor Installasie-1) by Pelindaba kragstasie deur Dr. H.F. Verwoerd geopen is.
Die potensiaal wat daardie aanleg darem gehad het…
En 137 jaar gelede is die Nieuwe Republiek in Suid-Afrika gestig. Die hoofstad was Vryheid.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/6-aug-geskiedenis.mp3
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/08/6-aug-geskiedenis.mp3[/embed]