Baie koue (sub-polêre) lug het vanaf die suidpool by SA ingetrek met ysige voorspellings, van byvoorbeeld -8°C in Vereeniging, -5°C in Johannesburg en -3°C in Pretoria. Maar dit het nie vir Eskom gestop om te besluit om vlak 2 kragonderbrekings in werking te stel nie. Gisteraand en vandag sal een van die koudste dae in..
Continue reading…
ESKOM Implementeer Kragonderbrekings op die Koudste Aand van die Jaar na sub-polêre Kouefront Tref!
Enjoyed this post? Share it!
Taxi Mafia Terroriseer die Wes-Kaapse Burgers en Hou Ekonomie Gevangene, sê Premier Winde
Wes-Kaapse premier Alan Winde het die oproerwet aan die provinsie se taxibase voorgelees, terwyl ‘n dodelike doodloopstraat voortduur waar meer as 70 mense sedert die begin van die jaar in die geweld dood is. “Ons busbestuurders word geterroriseer, ons burgers word geterroriseer… daarom moet ons die volle mag van die wet hê.“
Thembisile Patekile, provinsiale polisiekommissaris van Winde, het Dinsdag met die media gesels oor die voortslepende taxi-oorlog en gesê “Ons het te doen met ‘n baie ernstige saak wat sy kop in ons provinsie uitsteek, en dit is taxigeweld. Dit is kriminele en boewe in die taxibedryf wat baie van ons burgers onder losprys hou,” het hy gesê.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/21-Julie-kaap.mp3[/embed]
“Die moorde wat ons die afgelope tyd gesien het, die onskuldige burgers en omstanders wat deur hierdie boewe se gedrag gera
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bekende Bedfordview-dokter in Hegtenis Geneem! ANC Politici Ignoreer Hul Ampseed, Verwag Dokters Moet ook so Laag Sink en hul eed van Hippocrates Ignoreer!
‘n Enorme wanbalans in etiek vier hoogdy in SA. Die oor-, neus- en keel-spesialis, hoof van Bedfordview (ENT), dr Ivan Jardine, is op 16 Julie om 22:00 naby Park Meadows in hegtenis geneem weens die verbreking van die aandklokreël, maar hy is vasbeslote om aan te hou om pasiënte in nood te help, ondanks die feit dat hulle byna 12 uur in die polisie se aanhouding spandeer het.
Sodra dit lyk asof politici soos Ramaphosa se bedrog ontbloot kan word, word die inligting “geseël” en kry hul die geleentheid om weg te kom met korrupsie, nieteenstaande die eed wat hulle moes sweer vir hul amp. Maar sodra ‘n Dr sy eed van Hippocrates nakom, en in diens van sy gemeenskap wil wees, word hy arresteer, omdat hy nie die horlosie dop gehou het nie. Die skaal van rasionele denke en morele waardes, en die gereg wat dinge moet balanseer, is al so korrup, dat SA as ‘n funksionerende demokrasie heeltemal faal.
Luister hier:
[embed]https://saukradio
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wat Steek Cyril Weg? Sy CR17 Veldtog se Bankrekords bly Verseël ná Uitspraak in die Hooggeregshof in Pretoria
Die Hooggeregshof in Pretoria het beslis dat Cyril Ramaphosa se omstrede CR17 verkiesings veldtog bankrekords verseël moet bly. Die CR17 veldtog het sy verkiesing in 2017 vir president van die ANC voorafgegaan en daar is glo 1 Miljard ingesamel en spandeer sodat hy naelskraap vir NDZ kon oorwin.
Die aansoek word met koste van die hand gewys, na die EFF die hof gevra het om die inligting wat deur Aubrey Ledwaba, adjunk-regter-president van die Gautengse afdeling van die hooggeregshof, geplaas is, te openbaar.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/21-Julie-cr17.mp3[/embed]
Die rekords is verkry deur die openbare beskermer Busisiwe Mkhwebane tydens haar CR17-ondersoek. Sy het die rekords aan die hooggeregshof oorhandig toe die president haar verslag betwis.
Ingevolge die hofreëls plaas dokumente wat by die hof ingedien word, dit gewoonlik in die publieke domein. Hierdie keer het Ledwa
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kommuniste Huil na Malema se Twitter Tydelik Opgeskort Word, Maar Wil Sosiale Media Gebruik om Blankes aan te Val!
Tipies vir kommuniste, wil die Malema-ondersteuners hê selfs Twitter se reels moet verskillend toegepas word vir hulle, tenoor hul “vyande”, met uitsonderings vir hulle. Dit terwyl elkeen toestem tot die platform se besluite sodra hulle aanteken daarvoor. National Union of Metalworkers of SA (Numsa) se hoofsekretaris, Irvin Jim, het die tydelike skorsing van die EFF-leier..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geweld van Ramaphosa Faksie Teen Zuma Malema RET Faksie gee Suid Afrikaners ‘n Voorsmaak van hoe Siviele Oorlog Gaan Lyk!
Ons sit met ‘n tamatietjie in SA want as wetsgehoorsame burgers, wonder ons of ons nou die wet moet nakom of nie, wanneer die polisie afwesig is te midde van volskaalse plundery en geweld. Burgers maak planne om hulself en hul buurt te beveilig, maar kry dan die wind van voor, van die afwesige wetstoepassers, want dit is glo teen die wet.
Hoe lank kan U oorleef sonder om die huis te verlaat? Hopelik is U een van dié wat paraat, voorbereid en onafhanklik is en sien die huidige ANC faksie geweld as ‘n toetslopie. In sommige gebiede het inwoners toegang tot hul buurt versper en kon van hul winkels wat oop is koop, maar sosiale op media-platforms woed daar debat oor die vraag of gemeenskaps-kontrolepunte wat in verskillende Durbanse voorstede ingestel is wettig is.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/15-Julie-eff.mp3[/embed]
Regskenners sê gemeenskaps-kontrolepunte – wat
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandstof Tekorte Verwag in Gauteng en Kwazulu-Natal Volgende Week Weens ANC Faksie Geweld
Gauteng sal heel waarskynlik negatief geaffekteer word deur die sluiting van die grootste olieverwerkingsaanleg in Afrika, suid van die Sahara, volgens die Outomobiel Assosiasie (AA). By verskeie vulstasies in Gauteng en KwaZulu-Natal staan motoriste reeds in rye om hulle motors met brandstof vol te maak.
Die Suid-Afrikaanse Petroleumraffinaderye, kortweg SAPREF het gister aangekondig dat hy sy bedrywighede by dié aanleg buite Durban gaan staak te midde van die voortslepende plundery wat veral KwaZulu-Natal lamlê.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/15-Julie-brandstof.mp3[/embed]
Die besluit is onafwendbaar sé die AA se Layton Beard, maar waarsku dat dit ook binnelandse markte gaan raak en al sou die brandstofverskaffing nie hierdie week beïnvloed nie, dit wel volgende week sal gebeur.
Die eienaars van talle vulstasie is na wat berig word reeds ingelig dat hulle vertragings met
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plundering & Geweld is 100% die ANC Leierskap se Skuld! Wie het Zuma Toegelaat om Korrupsie te Pleeg?
Terwyl die onluste wyer sprei met meer en meer besighede en fasiliteite wat sluit, wat tot voedsel tekorte lei, kom meer en meer mense en groepe tot die besef dat dit nie net die tsotsies en kriminele se skuld is nie. Dit is nou dekades wat die ANC hul eie party regeer met ‘n baie slap riem, en toegelaat het dat hul lede en leiers maak wat hulle wil met min sensuur of nagevolge, al het dit ANC stemmers nog meer verarm.
TLU SA is teleurgesteld in Ramaphosa en die ANC-regering se hantering van die situasie in Suid-Afrika en beskuldig ANC dat hulle net ‘n pleister plak op die groot gapende wond van ekonomiese verval. Afrikanerbond het in ‘n verklaring gesê dat Suid-Afrika nou ʼn bitter duur prys betaal vir die ANC se onvermoë om sy eie interne faksies in toom te hou, wyl VF-Plus die ANC se regering se versuiming om die polisie toe te rus en om wet in orde te onderhou ten sterkste kritiseer het.
Luister Hier:
[embed]https://sa
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa wat Miljoene uit Veilings Verdien het, Laat Veilings weer toe Danksy Druk van die RPO
‘n Veeveiling is ‘n belangrike gebeurtenis op die platteland, en niemand weet dit beter as Cyril Ramaphosa, wie aankondiging het dat veilings nou weer mag plaasvind. Die aankondiging is deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) verwelkom na hulle hard agter die skerms gewerk het om die heropening van veilings te motiveer. Gesondheidsprotokolle is noodsaaklik, maar alle samekomste by landbou- en wildveilings word nou weer toegelaat.
Ramaphosa het die vlak 4-inperkings regulasies Sondagaand vir nog 14 dae verleng, om glo die druk op die land se gesondheidstelsel te verlig? Sekere vergunnings is aangekondig, nl om die die verbod op veilings op te hef en toe te laat dat gimnasiums onder meer mag heropen en ʼn beperkte getal klante mag ook weer by restaurante en eetplekke aansit. Wie weet, dalk het Ramaphosa ook ‘n stoetbul of Impala of twee te verkoop.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kubane Protes in die Strate en Eis ‘n Einde van Vernietigende Sosialisme wat Hulle vir Generasies Onderdruk en Verslaaf het!
Dalk moet die sosialistiese Demokrate in die VSA plekke verhandel met Kubane wat deur die hel moet gaan wat sosialisme skep? Kubane gaan nou die strate in om te protesteer teen die totalitarisme waaronder hulle geslagte lank gely het. Die Amerikaanse senator Rep Nicole Malliotakis, van New York, het die Biden-regering toegesnou vir hul reaksie, of die gebrek daaraan, op die voortslepende onrus in Kuba, terwyl sy ook Obama kritiseer het vir sy hulp aan die Kubaanse regime sonder om die Kubaanse mense te help. Klink soos wat die ANC doen.
Die senator, wat die dogter van ‘n Kubaanse immigrant is, is op Fox News deur Dana Perino ondervra, en het haar gevra of sy dink dat die Biden-regering genoeg gedoen het, omdat baie Republikeine verklarings uitgespreek het ter ondersteuning van die Kubaanse mense wat vryheid soek.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/KubaProtes.mp3[/embed]
Senator Nic
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Flowers & Gifts
Speed Dating
SA Dating
Qatar Airways
Things to do
Internet Radio
Radio News
- Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza
- How Much Time Should You Spend Searching on Online Dating Sites?
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II?
SAUK Radio
- An error has occurred, which probably means the feed is down. Try again later.
Buy Flowers and Gifts Online
Signup for free news
Search SA-Radio
Meet Your Match at SAmatch.com
Make New Friends Online!
Virus Protection
Yell Dating Online
Cheapest Rental Cars in SA
Accommodation Deals
Luister na lekker Afrikaanse Musiek en Nuus heeldag op jou foon!
Cheap Flights – SKY.co.za
Yell.co.za Business Listings and Classifieds Directory
- Make New Friends with DatingApp.co.zaCome Chat With New Friends on D8SA.com! Who knows, maybe you will click! Come join for free, download the App and setup your profile for free. Browse through thousands of profiles in the safety of your own home, at your own time using our porpopritary matching technology where you can specify own unique preferences such […]
- SAFFA Online Travel Booking PortalSAFFA.com has launched a new free online reservation system which offers great benefits for you, including the best product catalogue on the market, in more than 22 languages Visit https://booking.saffa.com We offer our customers 500,000 hotels all over the world; cheap flights from 500 airlines, with 80,000 destinations as well as dynamic packages where you […]
- Cheap Flights with SKY.co.zaYou can check cheap flights availability and prices all from our website at Sky.co.za! Situated in Sunny Cape Town, Sky.co.za is your one-stop online travel shop for cheap tickets. Use our site for the latest cheap flight specials. We bring you the best international and domestic flights from all your favourite airlines. Book your hotel […]
- Boost Your Business with a Premium Domain from Domains SA!Domain Name Sale! Level Up Your Business – Let a Premium Domain Name Work for Your Business Now! We have hundreds of Premium Domain Names under management and two decades of experience, so come see what we have available and fill out this simple form with your desired name, field or industry and options, to […]
- The Humewood Hotel, Port Elizabeth, Western CapeDiscover the jewel of the bay along the Indian Ocean shores, ideally located close to Gqeberha’s beachfront amenities. Accommodation with character, charm and heart offers leisure and corporate travellers comfortable and friendly service. The iconic building has 67 ensuite rooms which stretch across two floors with sea facing, city and suburban views. Humewood Hotel is […]
- Vind Afrikaanse Pasmaats met Maatjie.comNou beskikbaar in Afrikaans by maatjie.com Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind
- CCTV and Security Systems, Tembisa, GautengWE OFFER THE FOLLOWING 1.CCTV INSTALLATION 2.ELECTRIC FENCING 3.GATE AUTOMATION 3.GARAGE DOORS 4.INTERCOM AND ACCESS CONTROL 5.BURGLAR AND ROLLER DOORS 6.WELDING 7.DSYV INSTALLATION 8.SOLAR SYSTEMS
- Trevel Solutions, Verulam, Kwazulu-NatalThe Trevel brand was launched in 2014. We underwent a name change in 2017, diversified our operations and evolved into a fully performance based general commercial building, home improvement and maintenance services provider. Trevel Solutions services the greater Durban North & surrounding suburbs, and we provide a strong emphasis on bathroom design, remodeling and renovation […]
- Shinwa Agency, Edenglen, GautengShinwa Agency specializes in Graphic Design/ Web development/ Brand development/ Social Media management. Our mission is to help businesses thrive to their fullest potentials with our designs and guidance. We believe that every business has a unique story to tell, and our goal is to bring that story to life through thoughtful and innovative design […]
- The Vic Boutique Hotel, Port Elizabeth, Eastern CapeThe Vic’s charming 24 room double storey Victorian Architecture although heritage site from the era 1820 has been modernised to cater to the current requirements needed of business and leisure travellers from within South Africa as well as globally.
Qatar Airways
SAUK Nuus Feed
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Powered by SA-Radio.com and SAUK