Kom luister na ‘n opvoering van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hanover in ‘n uitmuntende verwerking van Handel.
Datum:- 24 Maart 2018
Continue reading…
Kom luister na ‘n opvoering van die Kaapstadse Jeugkoor en die Junges Vokalensemble Hanover in ‘n uitmuntende verwerking van Handel.
Datum:- 24 Maart 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
A serene 4-day music festival experience like no other – Complete with beautiful lakes, swimming pools and rolling lawns – a republic of its own.
Date:- Wednesday, 21 March 2018 – Sunday, 25 March 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Moderne “country”, jeugdig, lewendige “goed-voel” musiek en in tred met vandag se voorkeure!
Datum:- 17 Maart 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Steve Hofmeyr kom doen sy nuwe show “Skree” in die Strand. Gaskunstenaars: Die Broers
Datum:-
7 Maart 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Koos Kombuis op sy Beste!! – A legend in his own time
Date:- 25 February 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lazy summer evenings, breathtaking views, friends and music. Every Sunday, from November to April, let Kirstenbosch Summer Concerts entertain you at this quintessential Cape Town get-together.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dalk het hy al vir ’n geruime tydjie soos ’n akteur begin voel as mens in ag neem die musiekvideo van sy treffer, Skepe, is reeds meer as 2 miljoen keer op YouTube gekyk.
Maar nou het Jo Black en sy baard die grootskerm betree met die aankondiging dat hy sy opwagting gaan maak in die rolprent Susters.
Jo sluit aan by ’n sterk rolverdeling wat Leah, Quanita Adams en Diaan Lawrenson in die hoofrolle insluit. Dié verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ’n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ’n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag baie goed mee is – hoe om sakke vol pret te hê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Powered by SA-Radio.com and SAUK