Die Ad Hoc Groep vir die Beskerming van Eiendomsregte het kennis geneem van Jesse Duarte, ANC Sekretaris-Generaal, se uitlatings oor Onteiening sonder Vergoeding tydens ʼn media konferensie Maandag. Tydens die onderhoud het sy op die ideologiese snaar voortborduur dat Onteiening sonder Vergoeding (OSV) die kern is van ekonomiese ontwikkeling. Die standpunt druis lynreg in teen..
Continue reading…
Jesse Duarte Verteenwoordig Onwerkbare, Verouderde en Onrealistiese ANC Faksie-Denke oor Onteiening sonder Vergoeding
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening in Nederland! Kommuniste Gebruik Stikstofkrisis as Verskoning om Boere se Plase te Vat!
Min mense besef dat kommuniste vir boere haat met ‘n passie, oral oor die wêreld, en hulle sal enige verskoning gebruik om boere se grond in staatsbesit te kry, sodat hulle die burgers met voedsel kan afpers. In SA gebruik hulle die “gronddiefstal” leuen, in Nederland gebruik die linkse regering die beweerde stikstofkrisis om van baie boere ontslae te raak, soos uitgesit in twee beleidspakkette wat die Nederlandse Omgewingsbeoordelingsagentskap (PBL) vir die regering opgestel het, en wat hierdie week gepubliseer is. Die onteiening van die boere se grond, iets wat uitdruklik in die planne genoem word, beteken dat hulle deur die staat gedwing sal word om hul eie plase teen ‘n vasgestelde prys te verkoop.
Uittredende minister Carola Schouten (Landbou) het in die scenario’s bereken wat die moontlikhede is, waarin die vee met 30 persent verminder kan word. Rutte se regering het reeds miljarde belastingbetalers se geld opsy gesit om een van ha
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa wat Miljoene uit Veilings Verdien het, Laat Veilings weer toe Danksy Druk van die RPO
‘n Veeveiling is ‘n belangrike gebeurtenis op die platteland, en niemand weet dit beter as Cyril Ramaphosa, wie aankondiging het dat veilings nou weer mag plaasvind. Die aankondiging is deur die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) verwelkom na hulle hard agter die skerms gewerk het om die heropening van veilings te motiveer. Gesondheidsprotokolle is noodsaaklik, maar alle samekomste by landbou- en wildveilings word nou weer toegelaat.
Ramaphosa het die vlak 4-inperkings regulasies Sondagaand vir nog 14 dae verleng, om glo die druk op die land se gesondheidstelsel te verlig? Sekere vergunnings is aangekondig, nl om die die verbod op veilings op te hef en toe te laat dat gimnasiums onder meer mag heropen en ʼn beperkte getal klante mag ook weer by restaurante en eetplekke aansit. Wie weet, dalk het Ramaphosa ook ‘n stoetbul of Impala of twee te verkoop.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Sentiment in die SA Landboubedryf het Gestyg tot ‘n Nuwe Hoogtepunt Volgens Landboubesigheidskamer
Die sentiment in die Suid-Afrikaanse landboubedryf het in die tweede kwartaal tot ‘n nuwe hoogtepunt gestyg, ondersteun deur die verwagtinge van rekordoes en goeie kommoditeitspryse.
Die groep se landboubesigheidsvertroue-indeks wat deur die Landboubesigheidskamer van Suid-Afrika opgestel is, het van 64 in die eerste kwartaal tot 75 gestyg, het die groep Maandag in ‘n e-posverklaring gesê. Dit is die hoogste vlak sedert die meter in 2001 begin is.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/16-June-landbou.mp3[/embed]
Gunstige weerstoestande wat boere in staat stel om betyds te plant en aanplantings vir gewasse te verhoog, asook hoër kommoditeitspryse wat boere se finansies versterk, het bygedra tot ‘n beter sentiment, het die sakegroep gesê.
“Ons grootste bekommernis is tans oor die uitdagings vir bioveiligheid in die vee- en pluimveesektor,” het Wandile Sihlobo, hoo
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp se “Zimbabwe Narratief”! Indiese Myngroep Atha Africa Gebruik Gupta Taktiek om Swartes Aan te Hits om Gewelddadig Teen Boere te Betoog!
Die skokkende, maar tog voorspelbare waarheid agter die hoogs gepolitiseerde en media-aangesteekte Dirkiesdorp-voorval, toe ‘n klaarblyklik goed georganiseerde groep aggressiewe en gewelddadige toyi-toyers die plaas Pampoenkraal op 9 April onwettig binnegeval het, wat aan Werner Potgieter behoort, is uiteindelik onthul! ‘n Indiese myngroep Atha Africa, het in Gupta / Bell Pottinger-styl, probeer om wit boere van hul grond te verdryf, met die volle samewerking van Adjunkpresident David Mabuza se regterhandman, Vusi Shongwe, LUR vir Landbou, Landelike Ontwikkeling, Grond en Omgewing in Mpumalanga! Ons sal waarskynlik nooit weet wie vir wie betaal het, om wat te doen nie, en watse gunste geruil is nie, omdat die slagoffers van hierdie rassistiese intimidasie en geweld wit is!
Weereens ‘n geval van gierige en gewetenlose buitelandse sakemanne wat swart haat teen wit mense opsweep om besigheidsdoelwitte te bereik, net soos die anti-blanke sogenaamde WM
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC se Eiendomswet is die Rooi Gevaar in Skaapsklere!
Dit is duidelik tot wat ‘n mate mense gedesensitiseer is, oor Sosialisme en die Rooi Gevaar, uit opmerkings tydens die openbare verhore van die portefeuljekomitee oor openbare werke en infrastruktuur, oor die onteieningswet. Dit is duidelik dat deelnemers geen idee het van die implikasies van hierdie wet nie. Dit is dus die taak van die ad hoc-groep vir die beskerming van eiendomsreg om die publiek te waarsku, oor wat die gevolge vir die land en sy mense sal wees as die wet toegepas word.
By die verhore laas naweek in Orange Farm, Gauteng, het die deelnemers hul mening uitgespreek dat die Covid-19-pandemie gebruik moet word om die implementering van die Onteieningswet te bespoedig, en sodoende toegang tot openbare gesondheidsorg, polisiekantore, behuising, werk te kry, en ekonomiese geleenthede. Die “Groot Herstel” waarvan Ramaphosa en Sosialiste wêreldwyd praat is nie ‘n grap of fopnuus nie.
Luister Hier:
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: Het Ace nog Truuks Oor? Plaasaanvalle in Kuruman en Balfour, Nkandla Te Koop, Kaderontplooiing Verwoes die Land, Wisselkoers en Meer…
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
Flowers & Gifts
Speed Dating
SA Dating
Qatar Airways
Things to do
Internet Radio

Radio News
- Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza
- How Much Time Should You Spend Searching on Online Dating Sites?
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II?
SAUK Radio
- An error has occurred, which probably means the feed is down. Try again later.
Buy Flowers and Gifts Online
Signup for free news
Search SA-Radio
Meet Your Match at SAmatch.com
Make New Friends Online!

Virus Protection
Yell Dating Online
Cheapest Rental Cars in SA
Accommodation Deals
Luister na lekker Afrikaanse Musiek en Nuus heeldag op jou foon!

Cheap Flights – SKY.co.za
Yell.co.za Business Listings and Classifieds Directory
Qatar Airways
SAUK Nuus Feed
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Powered by SA-Radio.com and SAUK