Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.
Patel se “Nationality and Borders“-wetsontwerp is ‘n poging om asielsoekers te ontmoedig om onwettig die land binne te glip, met die hulp van mensesmokkelaars, na die aankoms van meer as 5,000 migrante wat van Frankryk oor die Engelse kanaal op klein rubberbootjies kom.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/06/29-Junie-rwanda.mp3[/embed]
Soos berig deur The Times, het ministers en amptenare van die binnelandse sake die afgelope paar maande met die Deense regering gesels om tot ‘n “potensiële” ooreenkoms te kom met betrekking tot ‘n gedeelde migrasie
Continue reading…