Eens pragtige plattelandse dorpies is nou vieslike misdaad paradyse waar die mense in dorpies soos Edenville in die Vrystaat steier onder misdaad. Edenville in die Noord Vrystaat is besig om in ‘n misdaad mekka te verander, en daar is omtrent nie meer een hond in die dorp oor nie, omdat “our people” uit die lokasie kom en die honde vergiftig.
Susan Engelbrecht het aan Netwerk24 vertel dat sy en haar man, Jan, na Edenville verhuis het vir hul aftrede, omdat dit so stil was daar. Ongelukkig is hulle nou besig om als wat hulle oor jare bymekaar gemaak het te verloor want hulle word sistematies kaal besteel en moet alles weer koop.
Luister Hier:
[embed]https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/8-Julie-platteland.mp3[/embed]
Susan, haar man Jan, en nog inwoners het op Maandag 22 Junie vertel hoe hulle besteel word in die dorp en hoe mense se honde aanmekaar vergiftig word deur diewe, en hoe dat misdaa
Continue reading…