Gevangenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal berig dat baie gevangenes wat twee weke gelede in die provinsies in hegtenis geneem is, vir beweerde plundering en geweld gedurende die onlangse ANC Onluste, positief vir Covid-19 getoets het.
Woordvoerder van die korrektiewe dienste, Singabakho Nxumalo, het Dinsdag gesê dat in die week van 18 tot 25 Julie, het 336 gevangenes en 256 amptenare positief getoets vir Covid-19, in gevangenisse regoor die land.
Luister Hier: https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/28-Julie-tronk.mp3
https://saukradio.com/wp-content/uploads/2021/07/28-Julie-tronk.mp3
“Sedert ons verdagtes begin kry het wat vir plundering in hegtenis geneem is, het ons meer gevangenes wat positief getoets het vergeleke met amptenare. Dit is baie. Ons kry gewoonlik nie soveel gevalle
Continue reading…