Teken in op U gunsteling platform en laai die unieke mooi maar kragtige lied nou af.
Continue reading…
Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
Enjoyed this post? Share it!
Drie Werk Kollegas Dood Gevind in Luukse Menlopark Spoghuis
Polisielede is besig om ondersoek in te stel rakende die dood van drie mense wat dood aangetref is. ‘n Baas, Theo Kleynhans (60), en sy twee werkers, Mario Pretorius (23) en Chariska Kloppers (30) se liggame is Saterdagoggend in ‘n spoghuis in Menlopark, Pretoria gevind.
Die drie kollegas was na wat berig word Vrydag na werk uit vir ‘n paar drankies by ‘n restaurant. Hulle het glo daarna by Kleynhans se huis verder partytjie te gehou. ‘n Vrou is deur paramedici lewend op die toneel, maar sy is in ‘n kritieke toestand in Unitas hospitaal; haar identiteit is steeds onbekend.
Kleynhans is op die boonste verdieping van die huis gevind terwyl kloppers op die patio in ‘n stoel gesit het. Daar word beweer dat ‘n groot hoeveelheid drank, pille en dwelms in die huis gevind is.
Theo Kleynhans was die besturende direkteur by “The Property Management Company of SA”. Dit lyk nie of iemand anders in die huis was nie, maar daar sa
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#Dirkiesdorp is SA se Mini #GeorgeFloyd: SAPD Ondersoekbeampte Erken in Hof dat Slegs Getuienis van Swart Betogers in ag Geneem Word.
Op dieselfde dag dat die Polisieman in die VSA, Derek Chauvin, wat George Floyd arrester het, skuldig gevind is in ‘n skreeuende eensydige pers en hof, het Suid Afrika sy eie weergawe van swart bevoorregting in Piet Retief! As enigiemand nog geglo het die SA Polisie het nie ‘n “frame job” op die groep gearresteerde boere van Dirkiesdorp gedoen nie, is sulke witskuld gedrewe gedagtes behoorlik in die hof tot niet gemaak Dinsdag.
Die ondersoekbeampte in die saak, ‘n swart adjudant offisier, het erken dat hy slegs een weergawe van die saak het – en dit is die weergawe wat die groep geweldadige swart toyi toyers, wat die plaas Pampoenkraal op 9 April 2021 onwettig betree het, om die eienaar Werner Potgieter te konfronteer, aan hom gegee het. Hy het nie die weergawe van enige boer op 9 April verkry nie en ook nie daarna nie.
Hoe is dit enigsins aanvaarbaar? Hoe kan vyf mans met vaste adresse wat nie ‘n gevaar vir en
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik
Die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te herstel. Die Sentrale Bank wil graag die huidige koerse te handhaaf, maar kon nie bevestig hoe lank dit nog toegepas sal word nie.
Sakeondernemings verwelkom die standpunt van die Reserwe bank omdat hy rentekoerse vir so lank as wat daar ruimte voor is, om laag te hou. Dit kan bydrae daartoe dat die negatiewe uitwerking van die pandemie ietwat gouer kan herstel sal wees. Mits rentekoerse nie weer verhoog nie.
Die Reserwebank het die rentekoerse in die eerste maande van die pandemie geleidelik verminder tot ʼn totaal van 3% in ʼn poging om die ekonomie op alle terreine te ondersteun.
Tans is die rentekoers op ʼn rekord laagte met 3,5% en sakelui begin nou merk dat die geleidelike verbetering in die ekonomie kan lei tot verhoogde rentekoerse, en daarvoor het talle reeds begin om lenings terug te betaal om verhoogde koerse te v
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Poging om Staatsamptenare Salarisse te Vries het Min Kans om te Slaag
Daar gaan moontlik gepoog word om die land se ekonomiese chaos te verlig deur staatsamptenare se salarisse vir drie jaar lank onveranderd te laat bly.
Alhoewel die regering moontlik baie sterk gevoelens uitspreek oor so iets, is daar ‘n groter waarskynlikheid dat die amptenare ‘n dispuut sal verklaar. Amptenare sê hulle verwag ‘n verhoging van 7.1% wat heel waarskynlik 1 of 2 jaar gelede beding is.
Daar word dus verwag dat so dispuut uitgerekte hofsake, stakings en nog meer chaos kan veroorsaak. Volgens finansiële deskundiges is die korrekte optrede om die staatsdiens professioneel te nader en van die honderde oortollige personeel af te lê, eerder as om beloofde salarisse nie te betaal nie.
Enjoyed this post? Share it!
Potgooi: Brandstigting Verdink in Weghol Brand Wat Reuse Skade om Tafelberg Veroorsaak!
Sondagoggend, 18 April 2021 omstreeks 08:45, is owerhede in kennis gestel van ‘n veldbrand in die rigting van Philip Kgosana Drive. Die brand het vining uit beheer geraak en Kapenaars vrees vir die ergste soos die rooi gloed en digte rook in die lug hang.
Volgens Annette Havenga, versprei die vernietigende brand vinnig in Kaapstad en paaie word gesluit en huise ontruim. Owerhede het hulle hande vol om die brand onder beheer te bring terwyl ‘n sterk wind die vlamme aanjaag. Die sterk wind veroorsaak dat helikopters nie vanuit die lug die brand kan help blus nie en alle werk moet op die grond gedoen word. Die digte rook maak sigbaarheid ook moeilik.
Die Rhodes Memorial restaurant het vlam gevat en na ‘n gasbottel ontplof het, is ‘n groot deel van die restaurant vernietig. Die “Mostert’s Mill” en drie geboue op die UCT kampus het vlam gevat en gebrand. Studente is van die kampus ontruim.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: Het Ace nog Truuks Oor? Plaasaanvalle in Kuruman en Balfour, Nkandla Te Koop, Kaderontplooiing Verwoes die Land, Wisselkoers en Meer…
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: Vertrou U ANC of Faceboek Met U Data? Plaasaanvallers Gevonnis, Bo-Karoo Vasbyt tyd, Wisselkoers, Weer en Meer…
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: SAPD Lieg oor #Dirkiesdorp, Boer in Rystoel Vermoor, ANC Kabinet vol Twis, Wisselkoers, Weer en Meer
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer. Indien U wil bydrae tot hierdie inisiatief, of ‘n potgooi het om uit te saai, kontak ons asb.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Radio Nuus: SAPD Lede Arresteer oor Afpersing, Nog ‘n Bejaarde Vermoor, 2,170 Ongebruikte Polisievoertuie, Wisselkoers, Weer en Meer!
SAUK Radio Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Ons gebruik ‘n lae band stroom so dit neem nie baie data om heeldag lekker te luister nie. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklarings aan nuus “by” sauk.co.za. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer, skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Flowers & Gifts
Speed Dating
SA Dating
Qatar Airways
Things to do
Internet Radio
Radio News
- Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”!
- SAAI Discloses Land Claims Database Online! Files Contempt of Court Against Agriculture Minister Thoko Didiza
- How Much Time Should You Spend Searching on Online Dating Sites?
- Globalist Campaign Painting Farmers as “The Enemy of The State”, Strikes The Netherlands & Belgium
- Petition: Make Peace NOT War! Invite both Ukraine & Russia to join NATO & EU to ensure lasting peace!
- Young South African Jailed for Life in Thailand after Signing for Parcel Containing Drugs, Addressed to her Employer!
- #InterNazi – Will Hitlerisation of Putin backfire and expose the InterNational Socialist’s deceit and treachery in WWI & II?
SAUK Radio
- An error has occurred, which probably means the feed is down. Try again later.
Buy Flowers and Gifts Online
Signup for free news
Search SA-Radio
Meet Your Match at SAmatch.com
Make New Friends Online!
Virus Protection
Yell Dating Online
Cheapest Rental Cars in SA
Accommodation Deals
Luister na lekker Afrikaanse Musiek en Nuus heeldag op jou foon!
Cheap Flights – SKY.co.za
Yell.co.za Business Listings and Classifieds Directory
Qatar Airways
SAUK Nuus Feed
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Powered by SA-Radio.com and SAUK